Genesis 24:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek staan by die waterput; en as die maagd uitkom om water te skep, en ek vir haar sê: Gee my tog 'n bietjie water van jou kruik om te drink; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier staan ek nou by die fontein. Ek sal vir ’n meisie wat kom water haal, vra: ‘Gee my asseblief water om te drink!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | ek staan hier by die fontein laat dit nou tog gebeur: die jongmeisie wat uitkom om te skep en aan wie ek sal sê: Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink -- |
| Afrikaans 1983 | Hier staan ek by die fontein waar 'n jongmeisie van die stad sal kom water skep. Ek sal vir haar vra om my 'n bietjie water uit haar kruik te laat drink, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, ek staan hier by die waterbron; mag dit so wees dat die jong vrou wat uitkom om water te skep en vir wie ek vra, “Laat my asseblief bietjie water drink uit jou kruik,” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is nou hier by die fontein en ek sal vir die meisie wat water kom skep, sê: “Laat my asseblief 'n bietjie water uit jou waterkruik drink.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ek gaan hier by die fontein bly staan en as hier ’n jongmeisie aankom, gaan ek haar vra om vir my water uit haar kruik te gooi. |