Genesis 24:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het vir my heer gesê: Miskien sal die vrou my nie volg nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Maar sê nou ek kan nie ’n meisie kry wat bereid is om saam met my terug te gaan nie?’ het ek gevra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek aan my heer gesê: Miskien sal die vrou my nie volg nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vir my eienaar gesê: ‘Dalk sal die vrou nie saam met my wil kom nie,’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het vir my heer gesê, ‘Dalk sal die vrou my nie volg nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het vir my eienaar gesê: ‘Maar miskien sal die vrou nie saam met my wil kom nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was bang en het geantwoord: ‘Sê nou sy wil nie saamkom nie? Wat dan?’ |