Genesis 24:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die man het sy hoof neergebuig en die HERE aanbid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe buig die man neer en aanbid die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe buig die man hom neer en aanbid die HERE |
| Afrikaans 1983 | Toe het die man gekniel en tot die Here gebid: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man het gekniel, voor die Here in aanbidding gebuig |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die slaaf het gekniel en voor die Here gebuig |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe kon Abraham se werker dit nie meer hou nie. Hy het net daar op sy knieë geval en die Here geloof. |