Genesis 24:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie se dogter is jy? sê tog vir my: is daar plek in jou vader se huis vir ons om in te vernag?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wie se dogter is jy?” vra hy. “Het jou pa dalk plek waar ons vannag kan slaap?”
Afrikaans 1933/1953 En hy sê: Wie se dogter is jy? Vertel my tog. Is daar plek vir ons in die huis van jou vader om te vernag?
Afrikaans 1983 en hy vra: “Wie se dogter is jy? Sê my tog, is daar in jou pa se huis plek vir ons om te oornag?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy vra toe: “Wie se dogter is jy? Sê my asseblief! Is daar dalk in jou vader se huis vir ons plek om te oornag?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy vra toe: “Wie se dogter is jy? Sê asseblief vir my, is daar slaapplek vir ons in jou pa se huis?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het hy haar gevra: “Wie is jou pa? Is daar dalk plek in sy huis vir my en my mense om te oornag?”