Genesis 24:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Abraham aan sy oudste dienaar van sy huis wat oor alles wat hy het regeer: Sit tog jou hand onder my heup. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n dag sê hy vir die oudste slaaf wat oor sy huishouding aangestel is: “Kom sit jou hand hier, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Abraham aan sy dienaar, die oudste van sy huis wat die opsig gehad het oor al sy goed: Lê tog jou hand onder my heup, |
| Afrikaans 1983 | Abraham het vir sy slaaf gesê, vir die vernaamste in sy huis, die een wat in beheer was van sy besittings: “Sit jou hand onder my heup |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham het vir sy slaaf, die oudste in sy huis, wat beheer gehad het oor alles wat aan hom behoort, gesê: “Plaas jou hand onder my heup, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het vir sy hoofslaaf, die slaaf wat al sy goed opgepas het, gesê: “Sit asseblief jou hand onder my heup |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag het hy sy oudste en betroubaarste werker, die een wat in beheer van al sy geldsake was, nader geroep en vir hom gesê: “Kom sit jou hand op my heup en maak ’n belofte. |