Genesis 24:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe hardloop die dienaar haar tegemoet en sê: Laat my tog 'n bietjie water van jou kruik drink.
Afrikaans (NLV) 2011 Die slaaf hardloop oor na haar toe en vra: “Gee asseblief vir my water om te drink.”
Afrikaans 1933/1953 Toe loop die dienaar haar tegemoet en sê: Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink.
Afrikaans 1983 Toe hardloop die slaaf haar tegemoet en sê vir haar: “Laat my tog 'n bietjie water uit jou kruik drink.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die slaaf het haar tegemoet gehardloop en gesê: “Laat my asseblief 'n bietjie water drink uit jou kruik.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die slaaf het na haar toe gehardloop en gevra: “Gee my asseblief 'n bietjie water uit jou waterkruik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham se werker het haar heeltyd dopgehou en toe gesê: “Kan ek asseblief ’n bietjie van die water in jou kruik kry?”