Genesis 24:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, ek staan hier by die waterput; en die dogters van die manne van die stad het uitgekom om water te skep.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk, hier staan ek by hierdie fontein en die meisies is besig om hierheen te kom om water te kry.
Afrikaans 1933/1953 Hier staan ek by die fontein, terwyl die dogters van die manne van die stad uitkom om water te skep.
Afrikaans 1983 Hier staan ek by die fontein waar die jongmeisies van die stad sal kom water skep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, ek staan by die waterbron, en die dogters van die dorp se mans kom uit om water te skep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk, ek staan hier by die fontein, en die meisies kom uit die stad om water te kom skep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, hier staan ek by die fontein en binnekort kom die meisies uit die stad om water te skep.