Genesis 24:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham was oud en verdruk van ouderdom, en die HERE het Abraham in alles geseën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen hierdie tyd was Abraham ’n baie ou man. Die Here het hom op alle terreine geseën. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham was oud en ver op sy dae, en die HERE het Abraham in alles geseën. |
| Afrikaans 1983 | Abraham was al baie oud, en die Here het hom in alles geseën. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham was oud, gevorderd in jare. Die Here het Abraham in alle opsigte geseën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham was al baie oud. Die Here het Abraham baie ryk gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham was nou baie oud, maar die Here was naby aan hom en dit het goed met hom gegaan. |