Genesis 23:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het met hulle gespreek en gesê: As dit julle plan is dat ek my dooies voor my aangesig moet begrawe; luister na my en doen 'n goeie woord vir my by Efron, die seun van Sohar,
Afrikaans (NLV) 2011 “Aangesien julle so dink, wees so vriendelik en vra Efron, seun van Soar,
Afrikaans 1933/1953 en hy het met hulle gespreek en gesê: As julle dit goedvind dat ek my dode van my af weg begrawe, luister dan na my en doen vir my 'n goeie woord by Efron, die seun van Sohar,
Afrikaans 1983 Hy het vir hulle gesê: “As julle instem dat ek my vrou hier kan begrawe, luister dan na my en doen voorspraak by Efron seun van Sogar
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met hulle onderhandel en gesê: “As u daartoe instem dat ek my oorlede vrou begrawe en haar weglê, luister dan na my en doen vir my voorspraak by Efron, seun van Sogar,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê toe vir hulle: “As julle my sal toelaat om my vrou hier te begrawe, luister dan na my en praat met Efron, die seun van Sogar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “U is baie goed vir my, want u gee my grond sodat ek my vrou kan begrawe. Nou wil ek u versoek om tog met Efron, seun van Sohar, te praat,