Genesis 23:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abraham het opgestaan en hom neergebuig voor die volk van die land, voor die kinders van Het.
Afrikaans (NLV) 2011 Abraham buig toe laag voor die volksleiers van die Hetiete en sê:
Afrikaans 1933/1953 Toe staan Abraham op en buig hom voor die volk van die land, voor die seuns van Het;
Afrikaans 1983 Daarna het Abraham opgestaan en voor die Hetiete, die volksleiers, gebuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham het opgestaan, diep gebuig voor die mense van die land, die Hetiete,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe kom Abraham en hy buig voor die land se mense, die Hetiete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het toe laag voor die Hetiete, die mense wat in die land bly, gebuig en vir hulle gesê: