Genesis 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Het het Abraham geantwoord en vir hom gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Hetiete antwoord hom: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe antwoord die seuns van Het vir Abraham en sê aan hom: |
| Afrikaans 1983 | Die Hetiete het hom geantwoord: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Hetiete het Abraham geantwoord deur vir hom te sê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Hetiete het vir Abraham gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Hetiete het toe vir Abraham gesê: |