Genesis 23:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die spelonk van die veld van Magpela voor Mamre; dit is Hebron in die land Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het Abraham Sara daar begrawe, in die grot van Makpela, naby Mamre. Dit is Hebron in Kanaän.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Abraham toe sy vrou Sara begrawe in die spelonk van die stuk grond van Magp,la, oostelik van Mamre, dit is Hebron, in die land Kanaän.
Afrikaans 1983 Daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die Makpelagrot op die stuk grond, oos van Mamre, dit is Hebron in Kanaän.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot op die grond in Magpela, oos van Mamre – dit is Hebron – in die land Kanaän.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Abraham sy vrou Sara begrawe in die grot op die Makpela-grond oorkant Mamre, dit is die stad Hebron, in die land Kanaän.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het dit gebeur dat Abraham sy vrou Sara in die grot van Magpela digby Mamre in die land Kanaän kon begrawe het. Vandag nog word die plek Hebron genoem.