Genesis 23:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan Abraham as 'n besitting voor die kinders van Het, voor almal wat by die poort van sy stad ingegaan het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het Abraham se vaste eiendom geword volgens die ooreenkoms wat voor almal in die poort van die stad gemaak is. |
| Afrikaans 1933/1953 | die eiendom van Abraham geword voor die oë van die seuns van Het, voor almal wat in die poort van sy stad ingegaan het. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | na Abraham as gekoopte eiendom, ten aanskoue van die Hetiete, almal wat by die dorpspoort ingaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het Abraham se grond geword. Al die Hetiete wat by die stad se poort was, het gesien dat Abraham daarvoor betaal het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles het gebeur in die teenwoordigheid van al die Hetiete wat in die dorpsraad gedien het. |