Genesis 23:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abraham het hom voor die volk van die land neergebuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham het weer voor die leiers van die land gebuig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Abraham hom voor die volk van die land neergebuig |
| Afrikaans 1983 | Toe het Abraham weer voor die volksleiers gebuig |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham het toe weer diep gebuig voor die mense van die land, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe buig Abraham voor die land se mense, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het weer voor almal gebuig. |