Genesis 23:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sara was honderd-sewe-en-twintig jaar oud; dit was die lewensjare van Sara.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Sara 127 jaar oud was,
Afrikaans 1933/1953 En die lewensdae van Sara was honderd sewe en twintig jaar. Dit was die lewensjare van Sara.
Afrikaans 1983 Sara het honderd sewe en twintig jaar oud geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sara het honderd sewe-en-twintig jaar lank geleef – dit was die lewensjare van Sara.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sara het 127 jaar oud geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sara, Abraham se vrou, het gesterf. Sy was 127 jaar oud.