Genesis 22:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe slaan Abraham op die derde dag sy oë op en sien die plek van ver af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op die derde dag sien Abraham die plek in die verte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die derde dag toe slaan Abraham sy oë op en sien die plek van ver af. |
| Afrikaans 1983 | Op die derde dag het Abraham die plek uit die verte gesien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die derde dag het Abraham opgekyk en die plek in die verte gesien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die derde dag het Abraham die plek ver weg gesien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die derde dag het Abraham die plek van ver af gesien. |