Genesis 22:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Betuel was die vader van Rebekka; hierdie agt het Milka vir Nahor, Abraham se broer, gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Betuel het later die pa van Rebekka geword.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns in die wêreld gebring vir Abraham se broer Nahor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Betuel het Rebekka verwek. Hierdie agt seuns het Milka vir Nahor, Abraham se broer, in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns gekry vir Nahor, Abraham se broer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Betuel was die pa van Rebekka. Dit was dan die agt seuns wat Milka vir Abraham se broer, Nahor, in die wêreld gebring het.