Genesis 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hus, sy eersgeborene, Bus, sy broer, en Kemuel, die vader van Aram,
Afrikaans (NLV) 2011 Die oudste se naam was Us en die ander was Bus, Kemuel (die voorvader van die Arameërs),
Afrikaans 1933/1953 Us, sy eersgeborene, en Bus, sy broer, en K,muel, die vader van Aram,
Afrikaans 1983 Hulle was: Us die oudste, sy broer Bus, Kemuel die voorvader van die Arameërs,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Us, sy eersgeborene, Bus, sy broer, en Kemuel, die vader van Aram,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die oudste seun was Us, en sy broers was Bus en Kemuel. Kemuel was die voorvader van die Arameërs.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was Us, die oudste, en dan was daar nog sy broer Bus, asook Kemuel, die voorvader van die Arameërs,