Genesis 22:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná hierdie dinge is daar aan Abraham meegedeel en gesê: Kyk, Milka, sy het ook vir jou broer Nahor kinders gebaar;
Afrikaans (NLV) 2011 Kort hierna hoor Abraham dat Milka, sy broer Nahor se vrou, vir Nahor agt seuns in die wêreld gebring het.
Afrikaans 1933/1953 Nhierdie dinge het hulle aan Abraham berig gebring en gesê: Kyk, Milka het ook vir jou broer Nahor seuns gebaar:
Afrikaans 1983 'n Rukkie na hierdie gebeurtenis is aan Abraham vertel dat Milka, sy broer Nahor se vrou, kinders vir sy broer in die wêreld gebring het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hierdie gebeure het Abraham berig ontvang: “Kyk, ook Milka het seuns in die wêreld gebring vir jou broer Nahor:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Abraham gehoor dat sy broer Nahor se vrou Milka kinders gekry het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ruk later het Abraham gehoor dat sy broer, Nahor, wat destyds met Milka getroud is, ’n klomp kinders het.