Genesis 22:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word; omdat jy na my stem geluister het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word. Dit sal alles gebeur omdat jy My gehoorsaam het.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word, omdat jy na my stem geluister het. |
| Afrikaans 1983 | In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën wees, want jy het My gehoorsaam.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die nasies van die aarde sal wens om so geseënd te wees soos jou nageslag, omdat jy na my stem geluister het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou nageslag sal seën. Ek sal dit doen omdat jy gedoen het wat Ek gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In al die nasies sal mense nog oor jou praat. Dit sal met hulle goed gaan omdat hulle jou ken en deel van jou nageslag is. Al hierdie dinge sal gebeur omdat jy vandag weer gewys het dat jy My liefhet.” |