Genesis 22:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die engel van die HERE het vir die tweede keer na Abraham uit die hemel geroep,
Afrikaans (NLV) 2011 Die engel van die Here roep toe weer uit die hemel na Abraham:
Afrikaans 1933/1953 Toe roep die Engel van die HERE vir die tweede keer na Abraham van die hemel af
Afrikaans 1983 Die Engel van die Here het weer uit die hemel na Abraham geroep
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Engel van die Here het daarna 'n tweede keer uit die hemel na Abraham geroep
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Engel van die Here het weer uit die hemel met Abraham gepraat
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het weer deur sy Engel uit die hemel gepraat en gesê: