Genesis 22:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Engel van die HERE het na hom uit die hemel geroep en gesê: Abraham, Abraham! en hy het gesê: Hier is ek.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie oomblik roep die engel van die Here na hom uit die hemel: “Abraham, Abraham!” “Ek luister,” antwoord Abraham.
Afrikaans 1933/1953 Maar die Engel van die HERE het na hom van die hemel af geroep en gesê: Abraham, Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
Afrikaans 1983 roep die Engel van die Here uit die hemel na hom: “Abraham, Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die •Engel van die Here het na hom uit die hemel geroep en gesê: “Abraham, Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar toe roep die Engel van die Here uit die hemel vir hom en sê: “Abraham! Abraham!” En hy antwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op daardie oomblik het die Engel van die Here uit die hemel geroep: “Abraham, dit is Ek. Hou dadelik op.