Genesis 22:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Abraham het sy hand uitgesteek en die mes geneem om sy seun dood te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna vat Abraham die mes en lig dit op om sy seun as offer aan die Here te slag.
Afrikaans 1933/1953 Toe steek Abraham sy hand uit en neem die mes om sy seun te slag.
Afrikaans 1983 Net toe Abraham die mes vat om sy seun te slag,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe steek Abraham sy hand uit en neem die mes om sy seun te slag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham steek toe sy hand uit en neem die mes om sy seun dood te maak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe gryp hy vir Isak, druk hom op die altaar bo-op die hout vas en met sy ander hand vat hy die mes, die groot mes wat hy die hele pad saamgedra het en waarmee hy Isak wou doodmaak.