Genesis 22:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ná hierdie dinge het God Abraham versoek en vir hom gesê: Abraham! en hy het gesê: Kyk, hier is ek.
Afrikaans (NLV) 2011 Na ’n tyd wou God Abraham toets. “Abraham!” roep God. “Hier is ek,” antwoord Abraham.
Afrikaans 1933/1953 Nhierdie dinge het God Abraham op die proef gestel en aan hom gesê: Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
Afrikaans 1983 'n Ruk na die vorige gebeurtenisse het God vir Abraham op die proef gestel en vir hom gesê: “Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná verloop van tyd het God Abraham op die proef gestel. “Abraham!” het Hy vir hom gesê; en hy het geantwoord: “Hier is ek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het God vir Abraham getoets. Hy het vir Abraham gesê: “Abraham!” En Abraham het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ruk hierna wou God vir Abraham toets. Hy het hom geroep en Abraham het gesê: “Hier is ek.”