Genesis 21:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy sê: Wie sou vir Abraham gesê het dat Sara die kinders moes soog? want Ek het vir hom 'n seun in sy ouderdom gebore.
Afrikaans (NLV) 2011 Wie sou ooit vir Abraham sê: Sara sal seuns borsvoed? Tog het ek op sy oudag vir Abraham ’n seun gegee!”
Afrikaans 1933/1953 Verder sê sy: Wie kon ooit aan Abraham voorspel het: Sara soog kinders? Want ek het 'n seun gebaar in sy ouderdom.
Afrikaans 1983 Sy het verder nog gesê: “Wie sou vir Abraham kon sê dat Sara seuns aan haar bors sal voed? Ek het in sy ouderdom 'n seun in die wêreld gebring.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder sê sy: “Wie sou vir Abraham kon aankondig, ‘Sara laat kinders aan haar drink’? Want ek het vir hom op sy ouderdom 'n seun in die wêreld gebring.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand sou voorheen vir Abraham gesê het dat kinders aan my bors sou drink nie, maar ek en Abraham het 'n seun gekry toe hy al oud was.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie sou vir Abraham kon sê dat Sara nog ’n seun sou borsvoed? Ek het vir hom ’n seun op sy oudag gegee.”