Genesis 21:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sara sê: God het my laat lag, sodat almal wat dit hoor, saam met my kan lag.
Afrikaans (NLV) 2011 Sara het gejuig: “God het my laat lag van vreugde! Almal wat dit hoor, sal saam met my lag.
Afrikaans 1933/1953 En Sara het gesê: 'n Gelag het God my berei: elkeen wat dit hoor, sal oor my lag.
Afrikaans 1983 Sara het toe gesê: “God het gemaak dat mense vir my lag: elkeen wat van Isak hoor, sal vir my lag.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sara het gesê: “'n Lag het God vir my beskik. Elkeen wat dit hoor, sal my toelag.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sara het gesê: “Die mense sal nou lag oor wat God met my gedoen het. Almal wat van Isak hoor, sal vir my lag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sara het gesê: “God het my diep gelukkig gemaak. Almal wat my verhaal hoor, sal saam met my lag.