Genesis 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak vir hom gebore is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham was toe 100 jaar oud. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak vir hom gebore is. |
| Afrikaans 1983 | Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak gebore is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham was honderd jaar oud toe sy seun Isak vir hom in die wêreld gebring is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham was 100 jaar oud toe sy seun Isak gebore is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham was 100 jaar oud die dag toe sy seun Isak gebore is. |