Genesis 21:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham het baie dae as vreemdeling in die land van die Filistyne vertoef. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham het nog vir ’n lang tyd in die land van die Filistyne gewoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham het baie dae as vreemdeling in die land van die Filistyne vertoef. |
| Afrikaans 1983 | Abraham het lank in die land van die Filistyne gewoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham het 'n lang tyd as vreemdeling in die land van die Filistyne gewoon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het lank in die Filistyne se land gewoon. Hulle het hom toegelaat om daar te woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het nog vir baie jare in die land van die Filistyne gewoon. |