Genesis 21:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het hy daardie plek Berseba genoem; want daar het hulle albei gesweer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sedert dié voorval staan die put bekend as Berseba, die put van die eed, want dis waar hulle ’n eed teenoor mekaar afgelê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom noem hulle die plek Bers,ba, omdat hulle twee daar gesweer het. |
| Afrikaans 1983 | Die plek word Berseba genoem, want daar het hulle twee 'n eed teenoor mekaar afgelê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom word daardie plek Berseba genoem, want daar het hulle twee 'n eed afgelê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom noem hulle die plek Berseba, want hulle twee het daar 'n ooreenkoms gemaak. Hulle het belowe dat hulle nie die ooreenkoms sal breek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tot vandag toe word hierdie plek Berseba genoem (wat “put van sewe” of “put van eed” beteken). Dit is waar Abraham en Abimelek ooreengekom het om altyd vir mekaar goed te wees. |