Genesis 21:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hy: Hierdie sewe ooilammers moet jy uit my hand neem, dat hulle vir my 'n getuie kan wees dat ek hierdie put gegrawe het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham antwoord: “Neem dit. Dis ’n sigbare teken dat jy erken dat ek hierdie put gegrawe het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy antwoord: Die sewe ooilammers moet jy uit my hand aanneem, sodat dit vir my 'n getuienis kan wees dat ek hierdie put gegrawe het. |
| Afrikaans 1983 | Abraham het geantwoord: “Jy moet hierdie sewe lammers by my vat en daarmee erken dat ek hierdie put gegrawe het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het geantwoord: “Ek doen dit omdat jy sewe ooilammers uit my hand moet aanvaar, sodat dit vir my as getuienis kan dien dat ek hierdie put gegrawe het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het geantwoord: “Jy moet hierdie sewe lammers van my neem. As jy dit neem, dan sal dit beteken jy weet dat dit ek is wat hierdie put gegrawe het, nie jou manne nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het geantwoord: “Met hierdie skaaplammers wat ek jou gee, wil ek vir jou sê dat ek self hierdie put gegrawe het en dat dit myne is.” |