Genesis 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abraham het die naam van sy seun wat vir hom gebore is, wat Sara vir hom gebaar het, Isak genoem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham het sy seun Isak genoem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham het sy seun wat vir hom gebore is, wat Sara vir hom gebaar het, Isak genoem. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die seun wat vir hom gebore is, die een wat deur Sara in die wêreld gebring is, Isak genoem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham het die seun wat vir hom gebore is, wat Sara vir hom in die wêreld gebring het, Isak genoem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het sy seun Isak genoem, die seun wat hy en Sara gekry het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het sy seun wat Sara vir hom gegee het Isak genoem. |