Genesis 21:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Abiméleg vir Abraham: Wat beteken hierdie sewe ooilammers wat jy vir hulleself gesit het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | vra Abimelek: “Wat doen jy nou met die ooilammers?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Abim,leg vir Abraham: Wat beteken hierdie sewe ooilammers wat jy uitgekeer het? |
| Afrikaans 1983 | en Abimelek het vir hom gevra: “Wat wil jy maak met die sewe skaaplammers wat jy uitgekeer het?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abimeleg vra toe vir Abraham: “Wat beteken hierdie sewe ooilammers wat jy eenkant hou?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Abimelek het vir Abraham gevra: “Wat wil jy doen met daardie sewe lammers wat jy apart gehou het?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abimelek het hom verbaas gevra: “Wat doen jy nou? Wat beteken hierdie sewe skaaplammers wat jy eenkant gesit het?” |