Genesis 21:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Abraham het sewe ooilammers van die kleinvee afsonderlik opgestel.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar toe Abraham nog sewe ooilammers eenkant sit,
Afrikaans 1933/1953 Abraham het naamlik die sewe ooilammers van die kleinvee eenkant uitgekeer.
Afrikaans 1983 Abraham het ook nog sewe skaaplammers uit sy trop uitgekeer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abraham het egter sewe ooilammers uit die kleinvee eenkant gehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Abraham het sewe skaap-lammers apart gehou,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het toe sewe skaaplammers in die trop gevang.