Genesis 21:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham het skape en beeste geneem en dit aan Abiméleg gegee; en hulle het al twee 'n verbond gesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abraham gee toe kleinvee en beeste vir Abimelek en hulle sluit ’n ooreenkoms met mekaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe neem Abraham kleinvee en beeste en gee dit aan Abim,leg; en hulle twee het 'n verbond gesluit; |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Abraham kleinvee en grootvee gevat en vir Abimelek gegee, en hulle twee het 'n ooreenkoms gesluit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham het toe kleinvee en beeste geneem en dit vir Abimeleg gegee, en hulle twee het 'n verdrag gesluit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham neem toe skape, bokke en beeste, en hy gee dit vir Abimelek. So het hulle twee 'n ooreenkoms gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Abraham skape en beeste gevat en vir Abimelek gegee. Hulle het ’n ooreenkoms met mekaar gemaak. |