Genesis 21:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Abimeleg: Ek weet nie wie hierdie ding gedoen het nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dis die eerste keer dat ek hiervan hoor,” sê Abimelek. “Ek het nie die vaagste benul wie dit gedoen het nie. Hoekom het jy my nie al eerder gesê nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop antwoord Abim,leg: Ek weet nie wie dit gedoen het nie, en jy het my dit ook nie meegedeel nie, en ek het daar ook niks van gehoor nie as net vandag. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê hy vir Abraham: “Ek weet nie wie dit gedoen het nie. Jy het my dit ook nie voorheen vertel nie. Ek hoor nou eers daarvan.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abimeleg het geantwoord: “Ek weet nie wie so iets sou doen nie. Jy het my nie daaroor ingelig nie, en ook het ek nie daarvan gehoor nie, tot vandag toe nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Abimelek het gesê: “Ek weet nie wie dit gedoen het nie. Jy het ook nie voorheen vir my daarvan vertel nie. Ek het vandag die eerste maal daarvan gehoor.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abimelek was ontsteld hieroor en het gesê: “Ek weet nie wie so iets gedoen het nie. Waarom het jy my nie vroeër vertel nie? Dit is die eerste woord wat ek daarvan hoor.” |