Genesis 21:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God het haar oë geopen, en sy het 'n fontein met water gesien; en sy het gegaan en die kruik vol water gemaak en die seuntjie laat drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe maak God Hagar se oë oop en sy sien ’n put met water. Sy het haar watersak vol gemaak en vir die seun water gegee om te drink. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het God haar oë geopen, en sy sien 'n put! En sy het geloop en die sak vol water gemaak en die seun laat drink. |
| Afrikaans 1983 | Toe het God haar oë oopgemaak en sy het 'n put met water gesien. Sy het die velsak vol water gaan maak en vir die kind water gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God maak toe haar oë oop, en sy sien 'n put! Sy loop toe, maak die watersak vol en laat die seun drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het Hagar se oë oopgemaak, en sy het 'n fontein gesien. Sy het die velsak vol water gaan maak en sy het haar seun daarvan laat drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het God Hagar se oë laat oopgaan en sy het ’n fontein met helder water gesien. Sy het die watersak volgemaak en die seun ook laat drink. |