Genesis 21:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, lig die seun op en hou hom in jou hand; want Ek sal hom 'n groot nasie maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan na hom toe en vertroos hom, want Ek gaan sy nageslag ’n groot nasie maak.”
Afrikaans 1933/1953 Staan op, tel die seun op en hou hom vas met jou hand, want Ek sal hom 'n groot nasie maak.
Afrikaans 1983 Staan op, tel die kind op en troos hom, want Ek sal hom 'n groot nasie laat word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Staan op, tel die seun op en hou hom styf vas, want tot 'n groot nasie wil Ek hom maak.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Staan op en tel jou kind op. Help hom, want Ek sal hom 'n groot volk laat word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan tel hom op en troos hom, want Ek sal hom nog eendag ’n groot nasie maak.”