Genesis 21:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die water in die bottel was op, en sy het die kind onder een van die struike gegooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die water op was, het sy die seun in die koelte van ’n bos gelos.
Afrikaans 1933/1953 En toe die water in die sak op was, het sy die kind onder een van die bosse neergewerp
Afrikaans 1983 Toe die water in die velsak opraak, het sy die kind onder 'n doringbos neergesit
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die water in die sak opraak, het sy die kind onder een van die struike neergesit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die water in die velsak op was, het sy die kind onder 'n boompie neergesit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle water het opgeraak. Sy het die kind onder ’n bos neergesit.