Genesis 21:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal ook uit die seun van die slavin 'n nasie maak, want hy is jou nageslag.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal egter ook die nageslag van Hagar se seun tot ’n groot nasie maak, want hy is jou seun.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek sal ook die seun van die slavin tot 'n nasie maak, omdat hy jou kind is.
Afrikaans 1983 Tog sal Ek die seun van die slavin 'n nasie laat word, want hy is jou kind.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ook die seun van die slavin sal Ek tot 'n nasie maak, omdat hy jou nageslag is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sal die seun van jou slavin ook 'n volk laat word, want hy is jou kind.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met Hagar en Ismael sal dit ook goed gaan. Uit hom sal daar ’n groot nasie kom, want hy is jou kind.”