Genesis 21:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die saak was baie ernstig in Abraham se oë vanweë sy seun.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het Abraham hewig ontstel, want Ismael was tog ook sy seun.
Afrikaans 1933/1953 En die woord was baie verkeerd in die oë van Abraham vanweë sy seun.
Afrikaans 1983 Abraham het ter wille van sy seun Ismael baie sleg gevoel oor wat sy gesê het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die saak was heeltemal verkeerd in Abraham se oë, omdat dit sy seun was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abraham het gedink dit is verkeerd wat Sara gesê het oor sy seun Ismael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham was baie ongelukkig, want hy was lief vir Ismael.