Genesis 21:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het Sara besoek soos Hy gespreek het, en die HERE het met Sara gedoen soos Hy gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir Sara gesorg en sy belofte aan haar nagekom.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het Sara besoek soos Hy beloof het; en die HERE het aan Sara gedoen soos Hy gespreek het:
Afrikaans 1983 Die Here het aan Sara gedink soos Hy beloof het. Hy het sy belofte aan haar nagekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het na Sara omgesien soos Hy gesê het, en die Here het aan haar gedoen soos Hy beloof het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het aan Sara gedink en Hy het vir haar gedoen wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het onthou wat Hy aan Sara beloof het. Hy het gedoen wat Hy belowe het.