Genesis 20:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Abiméleg het nie naby haar gekom nie, en hy het gesê: HERE, wil U ook 'n regverdige nasie doodmaak?
Afrikaans (NLV) 2011 Abimelek het toe nog geen omgang met haar gehad nie, en sê: “Here, sal U ’n onskuldige nasie doodmaak?
Afrikaans 1933/1953 Maar Abim,leg het nog nie naby haar gekom nie; daarom het hy gevra: Here, sal U ook 'n regverdige nasie ombring?
Afrikaans 1983 Abimelek het nog nie met haar geslagsgemeenskap gehad nie en hy het gesê: “Here, sal U selfs 'n onskuldige nasie uitroei?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Abimeleg het egter nog nie naby haar gekom nie, en vra toe: “My Heer, sal U dan selfs 'n regverdige nasie ombring?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abimelek het nog nie by Sara geslaap nie, en hy het gevra: “Here, sal U onskuldige mense doodmaak?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelukkig het Abimelek nog nie aan Sara geraak nie. Daarom het hy vir die Here gesê: “Here, sal U regtig ’n onskuldige mens doodmaak? Abraham het self gesê dit is sy suster en ek het hom geglo.