Genesis 20:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Abraham het van sy vrou Sara gesê: Sy is my suster; en Abiméleg, die koning van Gerar, het gestuur en Sara geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het hy daar rond vir die mense vertel dat sy vrou Sara sy suster is. Koning Abimelek van Gerar laat haar toe haal om met haar te trou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Abraham het van Sara, sy vrou, gesê: Sy is my suster. Toe laat Abim,leg, die koning van Gerar, Sara haal. |
| Afrikaans 1983 | het hy voorgegee sy vrou Sara is sy suster. Koning Abimelek van Gerar het haar toe laat haal om met haar te trou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Abraham oor Sara, sy vrou, gesê: “Sy is my suster.” Abimeleg, die koning van Gerar, het Sara laat haal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het vir daardie mense gesê Sara is sy suster. Koning Abimelek van Gerar het toe sy manne gestuur, en hulle het vir Sara gaan haal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het toe gesê dat sy vrou Sara eintlik sy suster is. Abimelek, die koning van Gerar, het Sara gesien en manne gestuur om haar te gaan haal. |