Genesis 20:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE het al die moederskoots van die huis van Abimeleg toegesluit ter wille van Sara, Abraham se vrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want die Here het al die vroue met onvrugbaarheid getref as waarskuwing vir Abimelek omdat hy Abraham se vrou geneem het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE het elke moederskoot van die huis van Abim,leg geheel en al toegesluit ter wille van Sara, die vrou van Abraham. |
| Afrikaans 1983 | Dit was nadat die Here elke vrou in die huis van Abimelek daarvan weerhou het om kinders te hê. Die Here het dit gedoen oor wat gebeur het met Sara die vrou van Abraham. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die Here het elke moederskoot in Abimeleg se huis volkome gesluit oor Sara, Abraham se vrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vóór daardie tyd kon die vroue in Abimelek se huis nie kinders kry nie, want die Here het hulle gestraf omdat Abimelek Abraham se vrou Sara vir homself gevat het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want toe Abimelek vir Sara gevat het, het die Here al die vroue in sy gebied skielik onvrugbaar gemaak, ter wille van Sara. Maar na Abraham se gebed was almal weer vrugbaar. |