Genesis 20:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Abraham tot God gebid, en God het Abimeleg en sy vrou en sy slavinne gesond gemaak; en hulle het kinders gebaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Abraham tot God gebid en God het Abimelek, sy vrou en die ander vroue gesond gemaak sodat hulle weer kon kinders hê, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Abraham tot God gebid, en God het Abim,leg gesond gemaak; ook sy vrou en sy slavinne, sodat hulle kon baar. |
| Afrikaans 1983 | Abraham het toe tot God gebid, en Hy het vir Abimelek gesond gemaak, ook sy vrou en sy slavinne, en toe kon hulle weer kinders hê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abraham het toe tot God gebid, en God het Abimeleg genees, ook sy vrou en sy slavinne, en hulle kon weer kinders kry; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abraham het toe tot God gebid, en God het vir Abimelek en sy vrou en sy slavinne gesond gemaak. Hulle kon toe kinders kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het vir Abimelek gebid en dit het baie goed met hom en al sy mense gegaan. God het Abimelek heeltemal gesond gemaak en sy vrou, asook al die ander vroue, kon weer kinders in die wêreld bring. |