Genesis 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het gesê: Ek smeek julle broeders, moenie so iets goddeloos doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Asseblief, my broers,” het hy gesoebat, “moenie so ’n bose ding doen nie.
Afrikaans 1933/1953 en sê: My broers, moet tog nie kwaad doen nie.
Afrikaans 1983 het hy gesê: “Nee, vriende! Moenie so 'n verkeerde ding doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gesê: “My broers, moet asseblief nie iets slegs doen nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en vir hulle gesê: “My broers, asseblief, moenie 'n verkeerde ding doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het toe mooi met hulle gepraat: “Asseblief, my broers, moet tog nie iets onverantwoordeliks aanvang nie.