Genesis 19:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Lot het by die deur na hulle uitgegaan en die deur agter hom gesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Lot het uitgegaan, die deur agter hom toegemaak en met hulle gepraat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop gaan Lot na hulle toe uit voor die ingang en sluit die deur agter hom toe |
| Afrikaans 1983 | Toe het Lot na die mans van Sodom toe uitgegaan. Nadat hy die deur agter hom gesluit het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Lot het na hulle uitgegaan, na die ingang, en die deur agter hom toegemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Lot het uit sy huis na hulle toe gegaan. Hy het die deur agter hom toegesluit |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Lot het uitgegaan en die deur agter hom toegesluit. |