Genesis 19:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die jongste, sy het ook 'n seun gebaar en hom Benammi genoem; dit is die vader van die kinders van Ammon tot vandag toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die jonger dogter geboorte gee aan ’n seun, het sy hom Ben-Ammi genoem. Hy het die stamvader geword van die volk wat nou bekend is as die Ammoniete. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die jongste het ook 'n seun gebaar en hom Ben-Ammi genoem. Hy is die vader van die hedendaagse Ammoniete. |
| Afrikaans 1983 | Die jongste dogter het ook 'n seun in die wêreld gebring en hom Ben-Ammi genoem. Hy is die voorvader van die Ammoniete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die jongste, ook sy het aan 'n seun geboorte gegee en hom Ben-Ammi genoem. Hy is die stamvader van die huidige Ammoniete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die jongste dogter het ook 'n seun gekry en sy het hom Ben-Ammi genoem. Hy is die voorvader van die Ammoniete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die jongste dogter het ook ’n seun gehad en hom Ben-Ammi genoem. Tot vandag toe is hy die stamvader van die Ammoniete. |