Genesis 19:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die eersgeborene het 'n seun gebaar en hom Moab genoem; dit is die vader van die Moabiete tot vandag toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die ouer dogter ’n seun in die wêreld bring, het sy hom Moab genoem. Hy het die stamvader geword van die volk wat nou as die Moabiete bekend staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die oudste het 'n seun gebaar en hom Moab genoem. Hy is die vader van die hedendaagse Moabiete. |
| Afrikaans 1983 | Die oudste het 'n seun in die wêreld gebring en hom Moab genoem. Hy is die voorvader van die Moabiete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oudste het aan 'n seun geboorte gegee, en sy het hom Moab genoem. Hy is die stamvader van die huidige Moabiete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die oudste dogter het 'n seun gekry en sy het hom Moab genoem. Hy is die voorvader van die Moabiete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die oudste het ’n kind gebaar en hom Moab genoem. Tot vandag toe is hy die stamvader van die Moabiete. |