Genesis 19:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So was albei die dogters van Lot swanger by hulle vader.
Afrikaans (NLV) 2011 Op hierdie manier het albei dogters van Lot swanger geword by hulle pa.
Afrikaans 1933/1953 So het dan die twee dogters van Lot by hulle vader bevrug geword,
Afrikaans 1983 So het die twee dogters van Lot by hulle pa swanger geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het die twee dogters van Lot swanger geraak by hulle vader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Lot se twee dogters het toe swanger geword en hulle het hulle pa se kinders gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So het elkeen van die dogters ’n kind van hulle pa verwag.